Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Grand Theft Auto V: Gameplay footage

GTA V

Ons het al die Grand Theft Auto V trailers gesien. Een ding wat wel ook lekker is om te sien is actual gameplay footage. Ons almal weet die CGI in game trailers is gewoonlik nie hoe dit gaan lyk as jy die game begin speel nie. Die goeie nuus is dat Rockstar gister ‘n gameplay footage video van Grand Theft Auto V release het en dit het my net nog meer opgewonde gemaak oor die game.

In die video sien ons al drie die main protaganists in die Grand Theft Auto V. Hulle wys ook vir ons die nuwe interesante gameplay mechanic waar jy sal kan switch tussen die drie karakters gedurende missions. Maar jy kan ook tussen karakters verander terwyl jy nie op ‘n mission is nie. Dit lyk baie belowend.

Die nuwe Grand Theft Auto V wêreld lyk huge. Dit wil ook voorkom asof daar klomp mini games in die game gaan wees, en dit bekommer my so effe. Ons sal maar sien hoe draai dit uit. Jy kan Grand Theft Auto V vir Xbox 360 hier pre-order en vir Playstation 3 hier. Onthou as jy kalahari.com links op gevaaalik.com gebruik en dan iets koop kry ons so paar sent, dankie.

Sien julle ook nou meer uit na GTA V?

You may also like...

5 Responses

  1. Shaun says:

    haha tennis en fiets ry!

  2. BaasDeBeer says:

    Goeie gemoedstoestand…
    Dit lyk befok!
    Sal maak dat ek my retirement uit gaming uit heroorweeg 🙂

  3. pisgesig says:

    Ek is ‘n fan van mini-games en massive worlds. San Andreas was so, en dit was die beste GTA vir my sover

  1. August 16, 2013

    […] Grand Theft Auto V lyk ongelooflik goed. Nou het Rockstar 'n video release wat ook die online gameplay van GTA V. Om te sê dat dit lyk of GTA V online multiplayer gaan revolutionize is 'n understatement. Dit lyk na 'n groot taak wat hulle aanpak maar as enige development company dit kan doen is dit Rockstar. […]

  2. September 17, 2013

    […] hier. GTA is my gunsteling game franchise en ek kan nie wag om my pote op die game te kry nie. Die game play video en die online game play video het my bek heeltemal aan die water gehad. Net soos in die image hier […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *