Avenged Sevenfold – Hail to the King

Avenged Sevenfold het ‘n nuwe song uit en omdat ek on top of shit probeer bly het ek “Hail to the King” hier vir jou om na te luister. Soos met alle Avenged Sevenfold songs is die guitarwerk fokken goed, maar die is tog ‘n baie rustiger song. Meer melodic. “Hail to the King” is die eerste single van die nuwe Avenged Sevenfold album met dieselfde naam.

Avenged Sevenfold Hail to the King

Die Hail to the King album is beskikbaar vanaf 27 Augustus 2013. Jy kan die album nou preorder vanaf die Avenged Svenfold website. Ek gaan nou ernstig moet begin geld maak sodat ek al die nuwe musiek wat uitkom kan koop, ek moet immers meer reviews van albums begin doen hier op gevaaalik.com.

Wat dink jy van die “Hail To the King”? Daar is mos ‘n hele paar Avenged Sevenfold fans onder die gevaaalike lesers.

You may also like...

3 Responses

  1. Andre says:

    Hulle het vir my nog nie weer impress na City of Evil nie.

  2. Ruan Stix Fourie says:

    @Andre: Ek het baie gehou van hulle self titled album wat na City of Evil was as ek dit nie mis het nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *