Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2012

Jack Parow se kersgeskenk vir jou 4

Jack Parow se kersgeskenk vir jou

Jack Parow is ‘n fokken nice ou. Hy was al op die gevaaalik.com podcast en dit is duidelik dat hy ‘n fan is van sy fans. Hy like jou so baie dat hy sommer...

Far Cry 3 1

Far Cry 3

Van more af is Far Cry 3 beskikbaar in Suid-Afrika. En van die reviews wat ek sover gelees het is dit tans die lekkerste first person shooter/ sandbox game wat jy kan speel. Far...

Vanaand by Arcade Empire 1

Vanaand by Arcade Empire

Vanaand by Arcade Empire is dit die Mo ans Sons Gala Party. Ek gaan daar wees verseker want dit gaan ‘n awesome party wees. Van Coke Kartel en Jack Parow op dieselfde aand is...

Stoute Boudjies vir Vreugde 0

Stoute Boudjies vir Vreugde

Dit is sulke tyd. Stoute Boudjies tyd. Die tyd waarvoor jy elke Woensdag sit en wag. Dit is een van die populêrste features op gevaaalik.com, met die Vrydag Bederf kort op die hakke. In...

The Pretty Reckless – My Medicine 0

The Pretty Reckless – My Medicine

Onthou julle vir Taylor Momsen? Sy is die vocalist vir The Pretty Reckless en sy het al op gevaaalik.com verskyn. Die eerste keer toe ek haar op gevaaalik.com gefeature het was dit oor ek...

SABC Banggatte verban Zuma-advertensie 2

SABC Banggatte verban Zuma-advertensie

Die SABC het ‘n advertensie van The Fish and Chips Co gister verban nog voor dit op enige TV verskyn het. Die rede hiervoor is omdat hulle bang is dat pappa Zuma met hulle...

Jack Parow – Afrikaans is Dood 2

Jack Parow – Afrikaans is Dood

Na ons laas week beskuldig is dat ons besig is om Afrikaans (die taal) afbreek en sleg laat lyk, het ek gedink dat Jack Parow se nuwe video vir “Afrikaans is Dood” ‘n goeie...

Beste Linton Marx 16

Beste Linton Marx

‘n Ontevrede man met sand in sy vagina het besluit om vir gevaaalik.com te kom vertel net wat hy van ons dink. Hier is wat hy op ons Facebook page geskryf het, indien julle...