Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

The Pretty Reckless – My Medicine

Onthou julle vir Taylor Momsen? Sy is die vocalist vir The Pretty Reckless en sy het al op gevaaalik.com verskyn. Die eerste keer toe ek haar op gevaaalik.com gefeature het was dit oor ek gedink het sy sal die perfekte vocalist wees vir die Gevaaalike Dame Band en toe het sy ‘n rukkie later weer op die site verskyn oor sy in true rock ‘n roll vorm haar bates op stage gewys het.

Die video hier onder is die video vir die song “My Medicine” vanaf The Pretty Reckless se eerste album Light Me Up. Obviously is The Pretty Reckless nie vir almal nie, maar ek mind dit glad nie. Dit help natuurlik dat Taylor nie sleg is op die oog nie. Moet tog net nie die video hier onder kyk saam met jou ouma nie. Daar is kaal boobies in die video. Ek verneem dit is oor die concept agter die video is dat Taylor by ‘n party is en op LSD of Mushrooms is. Lekker trippy en boobs, wat meer kan jy nou voor vra op ‘n Woensdag.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *