Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Jaded Ink Vrydag Bederf Proudly South African

Dit is geen geheim dat die Vrydag Bederf gevaaalike dames van die hele wêreld oor se foto’s graag deel met ons lesers nie. Dit is wel altyd vir my lekkerder om Suid-Afrikaanse gevaaalike dames op die Vrydag Bederf te hê en die week begin ons sommer met twee local gevaaalike dames.

Die eerste twee foto’s vandag is van Yolandi Malherbe en Simone De Kock. Twee van my gunsteling gevaaalike dames. Simone het nou die dag net net verby die 1000 follower merk beweeg op haar Twitter account, @Simmydk. Ek verstaan glad nie hoe ‘n gevaaalike dame soos Simone minder followers as @gevaaalikdotcom kan hê nie. Gaan follow haar en bring balaans terug na die wêreld. En as jy nog nie vir Yolandi volg nie kan jy haar op die twitter masjien vind by @JuicyJemma.

Local is lekker. As jy ‘n local dame is wat vir ons ‘n foto wil stuur kan jy dit gerus doen, anoniem of om famous te word, jou keuse. Jy kan die email adres om die foto’s na te stuur op ons “kontak ons” page kry.

Geniet die week se Jaded Ink Vrydag Bederf.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *