Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2012

GTA V: Trailer #2 bekendgestel 3

GTA V: Trailer #2 bekendgestel

‘n Ruk gelede het ons vir jou die nuus gebring van die 2013 release date van Rockstar se Grand Theft Auto V. Die tweede trailer is pas bekendgestel. Check dit hier onder.

Stoute Boudjies is beter 0

Stoute Boudjies is beter

Stoute Boudjies! Die teken dat jou werks week al amper halfpad is. Na 2 jaar se ondersoek kan ek nou met alle veiligheid vir julle sê dat Stoute Boudjies van die beste entertainment is...

Red Bull Kluge – Try This At Home! 0

Red Bull Kluge – Try This At Home!

Red Bull het weereens vorendag gekom met iets uitsonderlik. Dié keer met die kettingreaksie video wat so paar van hul ster-atlete feature. Nie net lyk dit moerse cool nie, maar dit lyk moerse fun...

How to Destroy Angles – An Omen EP 0

How to Destroy Angles – An Omen EP

Trent Reznor se projek saam met sy vrou, Mariqueen Maandig en Trent se ander ander long time collaborators Rob Sheridan en Atticus Ross se nuwe EP is oppad. How to Destroy Angels se An Omen is van volgende...