Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2012

Van Coke Kartel – Buitekant II 1

Van Coke Kartel – Buitekant II

Van Coke Kartel het gisteraand die spilternuwe video vir “Buitekant II” vrygestel. Ek weet nie hoekom nie maar die video het vir my ‘n Double Dragon feel. Miskien is Francois van Coke se cool...

Summer Screening Fundraiser vir die Dagga Couple 0

Summer Screening Fundraiser vir die Dagga Couple

Die Dagga Couple hou komende Saterdag (24 November 2012) die eerste van hulle “Summer Screening” fundraisers. Dit is ‘n awareness aand en daar word ‘n documentary gewys buite onder die sterre. When We Grow, This Is What...

GTA V: Ontmoet die karakters 0

GTA V: Ontmoet die karakters

Na Joe laas week vir ons die tweede trailer van GTA V vir ons gewys het, het ons so paar van die nuwe karakters gesien. Ek was nuuskurig en wou bietjie meer oor die...

Metallica toer SA April 2013 4

Metallica toer SA April 2013

Metallica is oppad terug Suid-Afrika toe. Befokte nuus vir enige metal head, jonk of oud. As jy deesdae metal luister is die kanse goed dat jy op ‘n stadium na Metallica geluister het. Daar...

Van Coke Kartel – I want Brandy 0

Van Coke Kartel – I want Brandy

Een van Suid-Afrika se gunsteling bands en ook een van die bands wat vir mense soos Dirk van der Westhuizen wys dat daar musikale talent is in Suid-Afrika, het ‘n nuwe video uit. Van...

The Making of “Fatty Boom Boom” 0

The Making of “Fatty Boom Boom”

Jy het Die Antwoord se video vir “Fatty Boom Boom” al gesien. Jy het al Die Antwoord se video gesien waar hulle reageer op comments wat die video gekry het. Al wat jy nou...

Craft bier: Die nuwe obsessie 1

Craft bier: Die nuwe obsessie

Craft bier: ‘n term wat baie meer bekend is in Kaapstad as hier in Gauteng, so kom ek begin met die definisie van wat craft bier nou eintlik is: A craft brewer is a...