Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: November 2012

0

Playboy model se rampspoedige shoot in NY

Die Brasiliaanse model Nana Gouvêa (fok weet hoe spreek mens haar van uit) het bekendheid verwerf na haar verskyning in Playboy. Sy kon egter nooit raai hoe lagwekkend bekend sy sou word na ‘n...

Oktober-fails kry jou deur die week 0

Oktober-fails kry jou deur die week

Wil hierdie week maar net nie vinnig genoeg beweeg nie? Wel, hier is TNL se fail compilation vir Oktober 2012 om jou week bietjie aan te help en jou vertroue in die mensdom verder...

Epiese misheard song lyrics 0

Epiese misheard song lyrics

Hier’s die scenario: Jy’s by Oppikoppi. Een van jou favourite bands is besig om op te tree. Dis awesome. Die band begin een van hulle bekendste songs te speel en die gehoor sing saam....

Girls in Their Undies vs. Zombies 0

Girls in Their Undies vs. Zombies

Ek geek elke nou en dan uit. Goed waaroor ek uitgeek sluit, Superhero flieks, games, comics en kuns. Wanneer twee van my gusteling goed gekombineer word, soos dames en zombies, dan voel ek dat...

The Prodigy – Warrior’s Dance 3

The Prodigy – Warrior’s Dance

The Prodigy kom Suid-Afrika toe en dit is ‘n goeie ding vir twee redes. Die eerste rede is natuurlik dat the Prodigy ‘n great band is en hulle live shows is ongelooflik goed. Onthou...

Synergy Live bring The Prodigy 3

Synergy Live bring The Prodigy

Synergy Live is terug en The Prodigy headline! Ek vir een is baie fokken bly hieroor. The Prodigy is een van my gunsteling electro bands en hulle live shows is intense. Dus kan jy...

Halloween Dames 0

Halloween Dames

Na ek gister se Stoute Boudjies vrygestel het, het ek ‘n hele paar tweets gekry wat gevra het vir dames in Halloween constumes. Ek het later so paar requests wat dieselfde vra gekry. Gelukkig...