Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies vir Vreugde

Dit is sulke tyd. Stoute Boudjies tyd. Die tyd waarvoor jy elke Woensdag sit en wag. Dit is een van die populêrste features op gevaaalik.com, met die Vrydag Bederf kort op die hakke. In ander nuus: gevaaalik.com se Facebook page het gisteraand een of ander tyd verby die 1000 likes merk beweeg.

Dankie aan die van julle wat ons die gevaaalik.com Facebook page like. Die van julle wat dit nie like nie mis uit. Ons probeer om elke dag ‘n snaakse foto daar te deel met die mense wat die page like. Die snaakse foto’s maak dit nooit tot op gevaaalik.com die site nie. Ekstra content om jou tyd op Facebook ook gevaaalik te maak. Dankie vir al die ondersteuning en dankie dat julle ons kant kies bo konte soos Linton Marx.

Onthou dames jy kan jou Stoute Boudjies foto’s stuur na stix[at]gevaaalik.com as jy ook deel wil word van die gevaaalike dames. En manne, moet nie skaam wees nie, deel jou foto’s van jou dame met die gevaaalik.com lesers.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *