Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Beste Linton Marx

‘n Ontevrede man met sand in sy vagina het besluit om vir gevaaalik.com te kom vertel net wat hy van ons dink. Hier is wat hy op ons Facebook page geskryf het, indien julle dit dalk gemis het. Hier is dus ‘n paar antwoorde in ‘n ope brief aan Linton Marx (hy’s ook op Twitter).

Beste Linton,

Baie dankie vir jou besoek aan gevaaalik.com se Facebook page. Aangesien jy ‘n hele mondvol geskryf het, sal ek eerder hier stap vir stap reageer as op Facebook.

Ek dink julle is common om sulke taal te gebruik

– Waarom gebruik jy dan ook sulke taal in jou laaste sin wanneer jy ons assholes noem?

Kinders kyk ook na julle siek site

– Ons kan nie verantwoordelik gehou word vir swak ouers wat nie weet wat hulle kinders op die internet doen nie.

Wat se voorbeeld stel julle vir die jeug

– Ek vermoed jy wou dit vra, eerder as stel, so jy moes dalk ‘n vraagteken gebruik het. Ons voer glad nie aan dat ons enige “voorbeeld” vir enigiemand stel nie. Enigiemand wat dus dom genoeg wil wees om ons as ‘n voorbeeld vir enigiemand te sien, doen so op hulle eie onnosele risiko.

Mens is veronderstel om jou eie taal en kultuur te promoveer

– Mens is veronderstel om te… fokkol. Ons is nie “veronderstel” om enigiets te doen nie. Ons neem aanstoot dat jy impliseer dat ons nie “ons taal” (so asof dit nou ooit aan ons kan behoort… maar anyway) bevorder nie. Miskien moet jy bietjie jou taal bevorder deur punte aan die einde van sinne te skryf. Sê ons, Linton, wat doen jy om “jou taal” te bevorder? Bedryf jy soos ons een van die populêrste Afrikaanse websites op die internet? Nee? O, oukei.

Maar julle breek die bietjie Afrikaans wat daar nog is heeltemal af

– Jy’t weer vergeet van jou punt aan die einde van die sin, en jou sin het eintlik ook nie ‘n punt nie (m.a.w. dis bietjie dom). Het jy die onlangse sensusuitslae gesien? Het jy gesien dat sprekers van Afrikaans toegeneem het? Weereens is ons nie verantwoordelik vir of teenwoordigend van Afrikaans nie, so hou asseblief op om sulke fokken onnosel verbeeldingryke verantwoordelikhede om ons nekke te hang.

Waar common gestop het, daar het julle begin.

– Dankie.

Laat sak julle hoofde in skaamte en se jammer aan die Afrikanergemeenskap.

– Hoe “se” mens jammer? En nee, ons sal nie ons koppe in skaamte laat sak nie, want ons is nie skaam oor wat ons doen nie. Ons het geen rede om skaam te wees nie. Enige lid van ‘n sogenaamde “Afrikanergemeenskap” wat aangetas voel deur gevaaalik.com kan soos ‘n grootmens net nie gevaaalik.com besoek nie. Net omdat hulle konserwatiewe ou drolle is, beteken nie ons gaan nou begin sleg voel oor ons site nie, bra. As jy met “Afrikanergemeenskap” verwys na die soort mense wat na Dirk van der Westhuizen en Bobby van Jaarsveld luister en die Afriforum Musiekfees bywoon, kan jy en hulle gaan kak.

Weet nie wat se gemorst julle luister nie, maar die sangers wat julle so afkraak hou ordentlike musiek aan die gang.

– Ek gaan nie ons musiekkeuses hier aan jou regverdig nie. Ons hoef nie, nes jy nie jou musiekkeuses aan ons hoef te regverdig nie. Jy kan dink ons s’n is kak en ons kan dink joune is kak. Ek dink ook dit is redelik onnosel om Dirk van der Westhuizen voor te hou as “ordentlike musiek”. Hy kan dan nie eers behoorlik spel nie. Sy album is “Uithak”, maar mens skryf dit eintlik “Uithaak” in Afrikaans. As jy dus wil begin argumenteer oor wie Afrikaans nou eintlik opfok, kyk dalk na die bra wat nie sy album se naam kan spel nie.

Mens kan elke woord hoor wat hulle sing.

– Mens kan dalk ja, maar dit beteken beslis nie mens fokken wil nie.

Miskien verstaan julle nie Afrikaans nie. Daarom kan ek net se SHAME ON YOU ASSHOLES

– Jou briljante afleidings laat my amper sprakeloos. O, maar toe nie. Right back at you. En dankie vir jou besoek aan gevaaalik.com

Baie groete,

Joe

 

UPDATE: Linton het toe gereageer op Facebook en vir die internet gewys wat hy werklik is. Onthou net, Linton, what happens on the internet, stays on the internet. Hier is Linton se laaste kak reaksie.

You may also like...

16 Responses

  1. Stix says:

    Beste Linton, ek is eerlik waar jammer, jammer dat ek onder dieselfde kam as jy geskeer word en dat mense dink alle Afrikaners is so ouderdags en onnosel soos jy.

  2. Wynand says:

    Linton, ek hoop regtig nie jy het kans gekry om aan te teel nie.

    Jy en jou “Afrikanergemeenskap” is wat ons taal en kultuur kommin maak en totaal en an al op fok! Die res van ons (wat die in die meerderheid is) word gesteriotipeer deur julle klomp suutjiespoep ultra konserwatiewe konte (wat in die minderheid is).

    Ek vertroos my daaraan dat julle n “dying breed” is.

  3. Posduif says:

    Watse “ordentlike” afrikaanse moeder noem haar kind Linton? Die afbreek van die afrikaner taal het begin by jou geboorte.

  4. Martz says:

    Weereens, Eks seker daarvan vroulief (as daar iemand kens genoeg was) het ingestap waar hy draadjies gesit en kap het op StouteBoudjies. Die hele “Shame on you assholes” het hom hoogswaarskynlik beter oor homself laat voel terwyl hy op die sitkamerbank moes slaap. -Alleen.

  5. John says:

    Ek lag nou so lekker

  6. Dewald says:

    whoohooo internet famous

  7. Posduif says:

    Linton, daars n gesegde “Gee n man genoeg tou en hy hang homself”.

  8. lekka gevaaalik says:

    Linton my ou….kry ‘n joppie in die politiek. Jy praat ne so baie kak soos hulle

  9. Crusty says:

    Ai weet jy. Agter die tyd drolle soos die laat alle Afrikaners soos idiote lyk. Skryf julle voor oor julle lae klas, maar wys dan watter stuk kak hy is deur sommer nou kleulinge aan te val. Wat n doos. Koos Kombuis se “sommige ou tannies” tune comes to mind. Die bra is n ou tannie met sand in sy vagina.

  10. Martz says:

    Wil net graag my comment van vroer terug trek. Eks regtig jammer oor die valse aantuigings… Ek sien nou eers die verkrampte kak is single. Dit spyt my dat ek so “commin” was om te dink die man het iemand in sy lewe. – Hys steeds n idiot though.

  11. Richard says:

    Shame wat ‘n doos! Hoe het hy gedink gaan mense reageer op die kak wall post ?! Slim…

  12. Herman says:

    Re: Posduif se comment oor die naam “Linton”…
    Was sy ma dan nie dalk ‘n hoer nie? Dalk gaan hy net deur ‘n fase van rebellie teen al de gevaaalike dinge in die lewe. Of dalk is hy net ‘n poes.

  13. percy says:

    Gaan soek die definition van dompoes en dan kry jy vir Linton

  14. George says:

    Herman ek hoor jou ma is so groot hoer sy swem agter visersbote aan en jou pa is n drank verslaafde lokadie bewoner wat dy werk op die myn verloor het.
    Poesie ek meen Percy , jy is duidelik die septiese uitgekotste nageboorte van n swart siek skaap wat die honde deur die kak gesleep het.

  1. November 26, 2012

    […] ons laas week beskuldig is dat ons besig is om Afrikaans (die taal) afbreek en sleg laat lyk, het ek gedink dat Jack Parow se nuwe video vir "Afrikaans is Dood" 'n goeie manier sal wees om die […]

  2. September 13, 2013

    […] die rede hoekom gevaaalik.com so cool is. Ons kry so nou en dan iemand wat ons nie like nie, soos Linton Marx, maar gewoonlik sort ons lesers die haters vinnig uit. Dankie vir julle ondersteuning, op die […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *