Monthly Archive: March 2012

Tool – Parabola 1

Tool – Parabola

Tool is volgens my een van die beste bands wat daar is. Dit vat ‘n rukkie om into hulle musiek te raak, maar dít is altyd wanneer jy die beste musiek ontdek. As jy...

Dark Shadows 0

Dark Shadows

Tim Burton is ‘n vreemde karakter. Hy maak vreemde maar awesome flieks. Nightmare Before Christmas is een vam my gunsteling flieks. Nou kom Burton en Johnny Depp weer saam vir Dark Shadows. Dit gaan oor...

Dire Straits – Sultans of Swing Live 0

Dire Straits – Sultans of Swing Live

Old School rock. Led Zeppelin, Black Sabbath, Pink Floyd en Dire Straits om net ‘n paar te noem. Almal ken “Sultans of Swing”, van jou ouma tot jou sussie se kleinse kind. Goeie musiek...

Stoute Boudjies is tops 0

Stoute Boudjies is tops

Die week is halfpad en Stoute Boudjies is hier. So baie goed het al die week verskyn op gevaaalik.com ek voel dit is my plig om jou te vertel wat jy alles al die...

Binnebek Banter Nommer 5 4

Binnebek Banter Nommer 5

Ons podcast is terug! Ons was slapgat en kon nie bymekaar kom om vroeër hierdie jaar kak te praat nie. Ons is nou terug en gaan probeer om vir julle ten minste een keer...

Honey Honey – Back to You 0

Honey Honey – Back to You

Het julle enige fokken idee hoe baie cool band daar buite is wat julle nie van weet nie? Honey Honey is een van daardie bands en ek is hier om die tipe bands met...

The outlaw road show, gaan kyk dit uit 0

The outlaw road show, gaan kyk dit uit

Moet my nie verkeerd kry nie, ek weet hierdie gaan nie almal se smaak wees nie. Ek wil ook nie hê dit moet wees nie, anders sal ek net nog ’n commercial slet wees...

Project X 0

Project X

Jy is nie baie populêr op skool nie. Jou ouers gaan weg vir die naweek en jy besluit om die beste party in die dorp te gooi, sodat mense kan sien hoe cool jy...