Monthly Archive: March 2012

RAMfest 2012 Johannesburg: Waar was jy? 0

RAMfest 2012 Johannesburg: Waar was jy?

RAMfest 2012 is die afgelope naweek verby. My nek, lyf en lewer kan getuig daarvan. Ek het blou kolle, my stem is vandag al meestal terug, my longe is gaar en my lewer is...

RAMfest het niks met ramme te doen nie 0

RAMfest het niks met ramme te doen nie

RAMfest 2012 kom hierdie naweek Johannesburg toe. Dit maak ons Pretorianers ook bly, want ons maak ook ons pad soontoe. Wat kan jy alles by hierdie jaar se RAMfest sien? ::LINE UP:: RED HEART...

Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it 1

Cypress Hill ft. Rusko – Roll it, Light it

“Insane in the Brain”, “(Rock) Superstar” en “How I could Just Kill a Man” is die bekendste van Cypress Hill se musiek. Hulle hou ook vir die afgelope paar jaar die “Smokeout Festival” saam...

The Avengers Trailer 2 0

The Avengers Trailer 2

Die geek in my kan nie wag vir hierdie movie nie. The Avengers lyk awesome en ek kan nie wag om The Hulk, Iron Man en Thor saam in die aksie te sien nie....

New Balance: Burn Rubber 2

New Balance: Burn Rubber

Hoe sê hulle? Brannas is gemaak uit tyres en panties. As jy dit drink wil jy net spin en spyker. Miskien het New Balance dit in gedagte gehad toe hulle teaser video gemaak het...