Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Dark Shadows

Tim Burton is ‘n vreemde karakter. Hy maak vreemde maar awesome flieks. Nightmare Before Christmas is een vam my gunsteling flieks. Nou kom Burton en Johnny Depp weer saam vir Dark Shadows. Dit gaan oor Barnabas Collins (Johnny Depp) wat deur ‘n heks gecurse word oor hy haar verneuk in 1752. Toe Barnabas die hart van Angelique Bouchard (Eva Green) breek, curse sy hom deur hom ‘n vampier te maak.

Barnabas word dan begrawe. In 1972 word hy vrygelaat uit sy tomb en die wêreld is ‘n baie ander plek as toe hy oorspronklik begrawe is. Dit lyk vir my heel entertaining. Johnny Depp en Tim Burton saam bly ‘n wenkombinasie.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *