Monthly Archive: March 2012

Miss Southampton 2

Miss Southampton

Hier is ‘n vinnige een om jou kak Maandag beter te maak. Ons is seker die organisasie wat Miss & Mr Southampton reël het ‘n paar weird antwoorde gekry.

Marshall Fridge 0

Marshall Fridge

Net toe ek dink daar is niks oor om met julle te deel nie, toe kom ek af op die Marshall Fridge. Ek soek so ‘n yskas vir my man-cave. Langs my poker-tafel en...

Neon lig dansers 1

Neon lig dansers

Hier by gevaaalik.com hou ons van mense wat like van dans. Niks is beter as ‘n teel smelt of ‘n tekkie verwoes nie. Dan gooi jy nog iets neon in die mix soos met...

The Black Keys – dis hoe jy ‘n Vrydag begin 0

The Black Keys – dis hoe jy ‘n Vrydag begin

Al was dit ‘n maklike week is hy gelukkig nou agter die rug. Kyk, as elke Woensdag ‘n fuckhansie-dag was sou die produktiwiteit laer as ons regering se morelewaardes gewees het. Dis kak lekker...

Chuck Norris vs Pac Man 0

Chuck Norris vs Pac Man

‘n Rukkie terug het ek vir julle gewys hoe Chuck Norris vir Angry Birds en Super Mario ‘n ding of twee leer van hoe jy games speel. Chuck is terug en die keer het...

0

Sing ‘it downloads: Minder as 3 uur oor

Stix het so amper ‘n maand gelede ‘n post gedoen oor Sanlam en LitNet se liriekekompetisie Sing ‘it. Die nege wenners se lirieke is getoonset en opgeneem deur nege Suid-Afrikaanse acts, en is beskikbaar...

0

Carlsberg se stunt by die flieks

Biermaatskappye is bekend vir hulle clever advertensies. Almal kan dadelik aan ‘n skerp Heineken-advertensie dink, en meeste van ons het ook al van die Amerikaners se Bud Light-advertensies gesien. Carlsberg het in België ‘n...

Nico Stone deel sy RAMfest foto 2

Nico Stone deel sy RAMfest foto

Nico Stone was een van die wenners van ons RAMfest ticket giveaway. Hy was gaaf genoeg om een foto van die dag met ons te deel. Die is blykbaar ‘n foto van Nice se...