Binnebek Banter Nommer 5
Ons podcast is terug! Ons was slapgat en kon nie bymekaar kom om vroeër hierdie jaar kak te praat nie. Ons is nou terug en gaan probeer om vir julle ten minste een keer per week ‘n Binnebek Banter te bring. Vir jou luister plesier, in jou kar, terwyl jy gym, terwyl jy draf, terwyl jy eet, terwyl jy en jou dame saag of net wanneer jy wil. Ons het so paar cool mense waarmee ons binnekort op Binnebek Banter bietjie wil chat, so hou die site dop.
Hierdie week het ons stories oor RAMfest: Die Backstage Area. Lekker gelag, lekker dof gewees (dit was ek, sorry) en julle kan deel wees van ons geselsie. Soos “Maak ‘n Las”, maar met vloekwoorde en verwysings na dwelms en drank. Ek het nog nie die foto’s van Robbies ontvang waarvan ons praat nie, maar grens in die comments en hy sal dit sien en die foto’s post.
Enjoy die week se Binnebek Banter.
4 Responses
[…] het ons die week uiteindelik weer tyd gemaak om bymekaar te kom vir 'n podcast. Binnebek Banter is terug en ons gaan ons bes probeer om elke week vir julle bietjie kak-praat te bring. Dankie aan almal wat […]
[…] en Soutie se RAMfest foto’s So die mense wat ons podcast geluister het, sal gehoor het van ek en Robbies se RAMfest escapade. Ons het poes dronk geraak, en […]
[…] wil net vir elkeen wat ons podcast die week geluister het sê moerse dankie. Dit is vir ons lekker om die podcast te doen maar as so […]
[…] die schedule vir more is nog 'n podcast record en dan net so paar biere drink. Niks ernstig nie. Wees rustig. So paar mense het al gevra […]