Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

“I Stand Alone” en Dragon Ball Z

Gister hoor ek op Tuks FM “I Stand Alone” van Godsmack. Ek het lanklaas die song gehoor. Op hoërskool laas. Dit het my laat dink aan goed van back in the day. Al die goed wat ek gekyk het toe ek nog ‘n laatie was, nog nat agter die ore. Soos die Jack Parow song maar met minder nostalgia. Dit het my laat dink aan Dragon Ball Z en my toe in ‘n Oprah moment kom ek full circle weer terug by die song “I Stand Alone” en ‘n video wat ek eens op ‘n tyd gesien het wat gemaak is uit Dragon Ball Z clips.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *