Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Honey Honey – Back to You

Het julle enige fokken idee hoe baie cool band daar buite is wat julle nie van weet nie? Honey Honey is een van daardie bands en ek is hier om die tipe bands met julle te deel.

Honey Honey is burlap en opals. Honey Honey is moonshine. Honey Honey is shaken and soothed. Honey Honey is Suzanne Santo op vocals/banjo/viool en Ben Jaffe op vocals/guitar. Suzanne is 27 en Ben 26, maar as jy hulle musiek hoor sal jy dink hulle is baie ouer en speel al vir baie langer musiek. Die feel wat in hulle musiek na vore kom is wat hulle uniek maak.

Hulle musiek is country, bluesy, rockabilly, low slung romp-age groove, romanties. Dit is ‘n klank nie van mense wat die wêreld verstaan nie, maar van mense wat die crazy ride waarop ons is one day at a time vat. Dit is befok. Jy moet dit hoor. Kyk die video hier onder, want ek is verlief op “Back to You”

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *