Monthly Archive: March 2012

Metallica – Whiskey In The Jar 1

Metallica – Whiskey In The Jar

As jy enigsins na metal luister is Metallica sekerlik een van die bands wat jy al moer baie geluister het. Hulle is timeless. Ek luister nogsteeds die Kill ’em All album op ‘n gereëlde...

0

GTA IV review deur Zero Punctuation

As jy like van games speel op jou Xbox, Playstation of rekenaar is daar ‘n redelike goeie kans dat jy al Grand Theft Auto IV gespeel het. Ja, GTA IV gaan meestal oor hoeveel mense jy...

Anchorman 2 2

Anchorman 2

Almal onthou Anchorman. Een van die snaaksste flieks wat daar nog ooit gemaak is. Nou het Ron Burgundy ‘n draai gaan maak by Conan O’Brien om aan te kondig dat daar wel ‘n opvolg...

Tenacious D – To Be the Best 1

Tenacious D – To Be the Best

Tenacious D is terug. In die video hier onder sien ons wat beskryf kan word as ‘n Tenacious D style advertensie waarin hulle hul nuwe album, Rize Of The Fenix, bekendstel. In die video verskyn baie...

Borat doen dit weer 0

Borat doen dit weer

Borat is al ‘n stokou movie, maar dis nog vars in ons geheues. Ek dink nie jy gaan die volgende glo nie – selfs ek sukkel om dit te glo. Ek moet bysê dat...