Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Project X

Jy is nie baie populêr op skool nie. Jou ouers gaan weg vir die naweek en jy besluit om die beste party in die dorp te gooi, sodat mense kan sien hoe cool jy is. Klink soos ‘n fliek met drank- en dwelmmisbruik deur tieners, met seksgrappies tussenin. Dit is die basiese premise van Project X. Ek moet erken dit lyk entertaining genoeg dat ek dit wil gaan kyk. If anything sal daar darem ‘n paar mooi dames daarin wees om na te kyk.

Update: Ok die “banned” trailer is baie beter. Check hieronder. Wees versigtig, jy mag dalk in ‘n tiet of twee vaskyk en die taalgebruik is soos jy met jou pelle praat.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *