Monthly Archive: October 2011

Melanie Iglesias is hot! 0

Melanie Iglesias is hot!

Melanie Iglesias is hot! Daar is geen ander manier om dit te stel nie. Julle mag haar dalk onthou van twee ander post wat ek van te vore gedoen het: As jy ‘n swak hart...

Kings of Leon – Four Kicks 0

Kings of Leon – Four Kicks

Fokkit, as ek nog een status update lees oor hoe opgewonde iemand is om Kings of Leon te gaan kyk, gaan ek kots. Julle hoor nie dat ek heeltyd daaroor grens nie en ek...

Het Gaddafi die hel se deur oop gelos? 0

Het Gaddafi die hel se deur oop gelos?

Almal skree “dis bedoos warm”. Goeie grot-otter, ek dink Gadaffi het die hel se deur oop vergeet toe hy daar in is. Anyway, mense wat heeltyd moan oor die weer pis my af so...

Kings of Leon Saterdag 0

Kings of Leon Saterdag

Komende Saterdag gaan ek en my dame Kings of Leon kyk by die FNB stadion. Ek is moerse excited en die video’s wat ek die naweek ontdek het, het my net meer opgewonde gemaak....

Modern Warfare 3 uit-geek sessie 0

Modern Warfare 3 uit-geek sessie

Oor twee weke kom die nuwe Call of Duty uit. Dit staan bekend as Modern Warfare 3. Ja, ek is opgewonde, en ja, ek het dit ge-pre-order van kalahari.net af. Ek kan nie wag...

Dubstep Vrydag Party Song 0

Dubstep Vrydag Party Song

Jis Jis sport fans, Lekker kommin manier om te groet, ek weet, maar dis lekker om kommin te wees op ‘n Vrydag. Die week is verby en dis tyd om te party. Ek sien...

Converse Block Party 0

Converse Block Party

Soek jy iets om te doen vanmiddag en vanaand? Wel hier is iets. Dit is vandag by Aandklas die Converse Blockparty. Converse neem Pretoria oor en gooi vir jou ‘n befokte Vrydag Braaidag Block...

Gevaaalike oupa 0

Gevaaalike oupa

Dit is nie lekker as jou oupa doodgaan nie. Baie van ons was al daar en dit suig. Maar hierdie oupa sit ‘n nuwe twist op sy dood. ‘n Gevaaalike twist. Oupa los ‘n...