Monthly Archive: October 2011

Siri Says 0

Siri Says

Siri is ‘n nuwe trick wat jy op die iPhone 4s gaan kry. Siri verander jou foon in ‘n slimkop wat met jou terugpraat. Jy kan byvoorbeeld vir Siri vra: “What is the weather...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Hier is ons alweer by nog ‘n Woensdag. Die fok weet dat vir baie van ons is die week al baie lank. Maar troos jouself daaraan dat vir die mense wat ‘n BlackBerry besit...

Duitse Techno 0

Duitse Techno

Voor Rammstein international geraak het was duitste musiek nie regtig ‘n groot verkoper op die internationale mark nie. Behalwe nou as techo musiek jou ding was. Kanse is as jy ‘n tiener was in...

Afrika is nie vir pussies nie 2

Afrika is nie vir pussies nie

In  Africa moet jy nie net worry oor jou goed wat gesteel gaan word soos meeste mense dink nie. Daar is baie ander kak in Afrika wat uit is om jou op te fok....

Ek soek die kuns vir my huis 3

Ek soek die kuns vir my huis

Elke nou en dan op die wêreld wye interwebs strompel mens op iets af wat jy graag sal wil hê. Met van julle ouens wat so rond dwaal op die Russian Mail Order Bride...