Die bra met die grootste “goene” in die wêreld
Goeiemôre, julle vuilbrakke.
Om eerlik met julle brasse te wees, ek het ‘n rustige naweek gehad. Ek moes Omaramba uit my sisteem uit kry.
Wel, dis Maandag, die dag wat almal haat, maar gevaaalik.com is jou oplossing. Een van ons aanhangers het vir ons die video hieronder gestuur. Dis lag-lag een van die malste dinge wat ek ooit in my fokken lewe gesien het. Die ou het meer as net ballas. Ek dink mens noem dit “goene”. Ma se fokken “goene”. Mense jaag snaakse kak aan om ‘n geldjie te verdien.
Imagine net gou wat die headlines sou wees as die toertjie misluk het… “Man verloor sy goene in valskermtragedie”, ens.
Check it uit met jou goene uit!
Dis nie so bad nie…
Do it without being clipped in dan praat ons weer.
Respect none the less though!
lol dis bevange!
Travis Patrana het daai kak al in 2007 gedoen.
hier is die link: http://youtu.be/AA0XXgxSp84