Kings of Leon – Four Kicks
Fokkit, as ek nog een status update lees oor hoe opgewonde iemand is om Kings of Leon te gaan kyk, gaan ek kots. Julle hoor nie dat ek heeltyd daaroor grens nie en ek gaan ook nie. Ek bring wel hierdie week vir julle die cool video’s van Kings of Leon.