Monthly Archive: October 2011

Gevaaalike Podcast #2 0

Gevaaalike Podcast #2

Awe my ma se kinders! Hier is ons weer met nog ‘n “Gevaaalike Podcast”, soos ons hom nou maar noem. Luister hom, deel hom, share hom, en alles. Wil net dankie sê aan almal...

Coldplay – Paradise music video 0

Coldplay – Paradise music video

Vir die van julle wat dit gemis het vroër die week. Coldplay het die musiek video vir hulle nuwe single “Paradise” net hier in Suid-Afrika geskiet. Vir die artikel gaan lees hier. As jy...

Die reënboog-roomys 0

Die reënboog-roomys

Hierdie is nie die tipe roomys waaraan jy dink as jy “reënboog-roomys” hoor nie. Die outjie is te koop in Australië. Seker vir die Ausies wat so hard in die hol genaai is deur...

Cool musiek covers 1

Cool musiek covers

Om ‘n song te cover is nie maklik nie. Die probleem is dat jy of te veel soos die oorspronklike song klink, of die song klink te anders. Daar is ‘n paar mainstream covers...

Coldplay – Paradise 1

Coldplay – Paradise

Die van julle wat wat Coldplay gesien het terwyl hulle hier in Suid-Afrika was is seker bewus van die feit dat hulle ‘n musiek video vir die eerste single van die album af hier...

Vrydag Bederf 2

Vrydag Bederf

Vanmiddag na werk slaan ek en die res van die gevaaalik.com crew die pad uit Pretoria uit. Ons gaan bietjie vir die naweek weg sonder ons dames. Ek voel jammer vir my lyf. Maar...

Ons podcast kort ‘n naam 2

Ons podcast kort ‘n naam

Ek en een van my vriende, Marcel, het Woensdag aan bietjie begin suip en ons eerste podcast gedoen. Nou kan jy dit hier luister. Die is ons eerste trial run en ons leer maar...