Monthly Archive: October 2011

Coldplay, wat ‘n show! 0

Coldplay, wat ‘n show!

Môre, gevaaalike mense. Ek hoop dat julle so ‘n befokte naweek soos ek agter die blad het. Dié van julle wat ook by Coldplay was, sal stem dat dit ‘n mal goeie show was....

Ex-bassist van Weezer dood na weird voorspelling 0

Ex-bassist van Weezer dood na weird voorspelling

Mikey Welsh, ex-bassist van die alternative rock band Weezer, is op 40-jarige ouderdom dood aan ‘n hartaanval. Welsh is Saterdag dood aangetref in ‘n hotelkamer in Chicago. Wat sy dood baie weird maak, is dat...

Reef Bikini Contest 0

Reef Bikini Contest

Ek moet eintlik die hou vir Stoute Boudjies maar ek is in so goeie bui dat dit Vrydag is dat ek nie net vir myself kan hou vandag nie. Sien dit maar as my geskenk...

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Vrydag is hier. Die naweek lê voor. Die Springbokke het ‘n moeilike game wat vir hulle voorlê. Vroeg Sondag oggend gaan ek my gat uit die bed sleep sodat ek die game kan kyk....

Foo Fighters Garage Tour 1

Foo Fighters Garage Tour

Die Foo Fighters het so rukkie gelede op ‘n toer gegaan waar hulle in hulle fans se garages ‘n gig kom speel om hulle nuwe album Wasting Light te support. Baie van julle sal...

Nuwe DStv kanaal het mense aan die grens 0

Nuwe DStv kanaal het mense aan die grens

Al die mense wat DStv het was fokken opgewonde oor hulle ‘n nuwe kanaal kry wat hulle weg van oefening en vasgenaal voor die TV kan hou. Studio Universal, wat op kanaal 119 beskikbaar...