Monthly Archive: October 2011

Wolfmother – Cosmic Egg 3

Wolfmother – Cosmic Egg

As Black Sabbath en Led Zeppelin ooit sou saamkom om ‘n wonderlike musikale baba te hê, sou jy die basterkind Wolfmother kry. Maar Wolfmother is nie die tipe basterkind wat jy soos Harry Potter...

Fails om jou week mee te begin 0

Fails om jou week mee te begin

Hier is ‘n paar minute van fails om jou week aan die gang te kry. My persoonlike gunstelinge is om 4:22, 5:40 en 6:28. En die ouens by 9:30 kry wat hulle verdien omdat...