Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Gevaaalike oupa

Dit is nie lekker as jou oupa doodgaan nie. Baie van ons was al daar en dit suig. Maar hierdie oupa sit ‘n nuwe twist op sy dood. ‘n Gevaaalike twist. Oupa los ‘n videotestament vir die mense om te sien wie kry wat. Maar lyk my oupa het so paar piele…. ag, ek meen geraamtes, in sy kas gehad. Dit, en hy like sy skoonseun fokkol.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *