Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Converse Block Party

Soek jy iets om te doen vanmiddag en vanaand? Wel hier is iets. Dit is vandag by Aandklas die Converse Blockparty.

Converse neem Pretoria oor en gooi vir jou ‘n befokte Vrydag Braaidag Block Party by Aandklas Hatfield. Die 12 meter lange Converse I *> Wheels trok gaan ook by die party wees met ‘n awesome entertainment area en die Mobile Concept Store wat binne in die trok is.

Die van julle wat by Snorgustus was weet dat booze lekker cheap is by Aanklas. R10 ‘n bier en R15 vir ‘n dubbel en mix is glad nie te kak nie, so selfs al is jy laag op pitte sal jy lekker kan party. “En wat as ek honger word, Stix?” hoor ek julle vra. Wel dan kan jy vir jou ‘n free boerie kry tot en met 18:00. Daar gaan ook baie ander freebies wees om te wen.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *