Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2011

Black Sabbath – ‘n Reünie? 0

Black Sabbath – ‘n Reünie?

In 1969 is die Britse band Black Sabbath gevorm. In die daaropvolgende jare het Ozzy Osbourne (vocals), Tony Iommi (lead kitaar), Geezer Butler (bass) en Bill Ward (drums) ouers geterroriseer omdat kinders gedink het...

Selfs Beeld raak deurmekaar met die komminers 0

Selfs Beeld raak deurmekaar met die komminers

Selfs Beeld sukkel partykeer om te onderskei tussen verskillende sangers van kommin Afrikaanse musiek. Dit moet wees omdat daar so moer baie is. In vanoggend se koerant plaas hulle die verhale van ‘n paar...

Stoute Boudjies 0

Stoute Boudjies

Ek hoop julle het Joe se post gesien oor die Red Hot Chili Peppers se teaser vir hulle nuwe music video. Anthony Kiedis rock ‘n snor vir Snorgustus, en fok as hy dit kan...

Red Hot Chili Peppers se nuwe single 2

Red Hot Chili Peppers se nuwe single

Red Hot Chili Peppers gaan môre die music video van hulle nuutste single uitbring. “The Adventures of Rain Dance Maggie” speel al vir ‘n rukkie op radiostasies, en op die oomblik is daar nog...

Die Ultimate Bachelor Party 0

Die Ultimate Bachelor Party

Toann het hierdie vir ons gestuur. Klink na ‘n lekker naweek. Dankie vir die bydrae, Toann. Hierdie naweek was ek by ‘n bachelors. ‘n Goeie skoolpel van my. Al die tjommies het al vroeg...

Bouwer Bosch like Auto-Tune 1

Bouwer Bosch like Auto-Tune

Auto-Tune, daardie program wat maak dat Juanita du Plesies nie so tos klink op haar CD soos wat sy live klink nie (eintlik is die program van toepassing op meeste Afrikaanse popmusiek), gaan op...

Snor idees vir Snorgustus 0

Snor idees vir Snorgustus

Die naweek is verby. Die Springbokke het weer verloor. Almal sê: “Tenminst het hulle beter gespeel.” Ek sê: “Verloor is verloor.” Maar dit is Maandag, defnitief nie die lekkerste dag van die week nie...

Vrydag Bederf en Snorgustus Pryse 0

Vrydag Bederf en Snorgustus Pryse

Die tyd het aangebreek dat ons vir julle bietjie meer info drop oor watter pryse julle gaan kan wen by Snorgustus 2011. Hoewel ek julle nog nie al die details kan gee nie (ons...