Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2011

Kings of Leon nog in Oktober in SA 0

Kings of Leon nog in Oktober in SA

Kings of Leon kom nog in Oktober ‘n draai gooi in Suid-Afrika. So het die band gesê aan Big Concerts, wat hulle optredes in SA gaan reël. Volgens Dionne Domyan, Big Concerts se woordvoerder,...

Nog ‘n versameling fails 0

Nog ‘n versameling fails

Van hulle laat mens lekker lag, van hulle laat jou dink “o fok”, en ander laat jou dink “eina fok”. Either way, hier is byna tien minute van fails.

Die nuutste oor Kings of Leon 0

Die nuutste oor Kings of Leon

Kings of Leon gaan nie opbreek nie. So het Nathan Followill via twitter laat weet. Jared Followill het ook op twitter grappies gemaak daaroor en laat weet dat “inside sources” nie geglo moet word...

Snorgustus 2011 party van die jaar 1

Snorgustus 2011 party van die jaar

Augustus is ‘n wonderlike maand vir die wat wil party. Oppikoppi die naweek en dan op 27 Augustus is dit Snorgustus 2011 by Aandklas Hatfield. Ons fier Posduif se verjaarsdag, ons gaan suip, ons...

Vanessa Marcil 0

Vanessa Marcil

Hier is ‘n paar pics van Vanessa Marcil. Sy vertolk die rol van Sam, ‘n major hottie in Las Vegas.  

Kings of Leon kanselleer hulle Amerikaanse toer 0

Kings of Leon kanselleer hulle Amerikaanse toer

Kings of Leon het hulle Amerikaanse toer gekanselleer, het die band via hulle website laat weet. Die redes vir dié besluit is blykbaar leadsinger Caleb Followill se stemprobleme en moegheid. Die nuus kom egter...

Oppikoppi week is hier! 0

Oppikoppi week is hier!

Die week waarvoor baie van ons al die laaste paar maande wag is hier. Oppikoppi 2011 begin Vrydag. Baie mense slaan al van Woensdag af deur na die kampgronde. Dit gaan befok wees. Ek...