Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2011

Die eerste Snor foto’s is in 1

Die eerste Snor foto’s is in

In die gees van Snorgustus het ons begin snor foto’s aanvaar. Stuur jou snor foto met jou naam aan stix@gevaaalik.com dan wys ons jou foto en gee jou ‘n mention. Die is Robbies en...

Julius kry wat sy kant toe kom 0

Julius kry wat sy kant toe kom

Julius Malema is in die kak. Uiteindelik. Na meer as ‘n jaar van onnosel gedrag het die ANC besluit om die dom gemors aan te vat oor sy optrede. Die ANC het hulle tyd...

Vyf dae tot Snorgustus 0

Vyf dae tot Snorgustus

Maandag is kak, maar die week van Snorgustus het uiteindelik aangebreek. Binnekort gaan ons saam party soos diere met snorre. So vir die laaste keer die jaar bring ek vir julle al die details...

Pukkelpop gekanselleer 0

Pukkelpop gekanselleer

Die Pukkelpop-fees is amptelik gekanselleer. ‘n Sterk storm het gisteraand die feesgronde getref. Vyf mense is dood, tien is ernstig beseer, en honderde ander het ligte beserings opgedoen. Drie van die ernstig beseerdes word...

Swaar storm tref groot musiekfees in België 1

Swaar storm tref groot musiekfees in België

Pukkelpop, Hasselt, België – Die Pukkelpop-musiekfees is vroeër vanaand deur ‘n swaar reën- en haelstorm getref wat oor dele van België getrek het. Drie mense is dood en talle beseer. Dié fees is naas...

0

The Adventures of Rain Dance Maggie

Gister kon ons jou nog net ‘n preview gee, maar vandag is die dag. Dis hier: Red Hot Chili Peppers se nuwe music video, “The Adventures of Rain Dance Maggie”. Die song verskyn op...