Deprecated: trim(): Passing null to parameter #1 ($string) of type string is deprecated in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/wordpress-seo/src/presenters/open-graph/image-presenter.php on line 102

Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die Ultimate Bachelor Party

Toann het hierdie vir ons gestuur. Klink na ‘n lekker naweek. Dankie vir die bydrae, Toann.

Hierdie naweek was ek by ‘n bachelors. ‘n Goeie skoolpel van my. Al die tjommies het al vroeg (9:30, draught in die hand) by die Dros in Sentiribin aangemeld. Die usual was op die agenda: drink, braai, off-road go-carts, strippers, ruggas, opblaas pomp-pop, geld bedel, ens., ens. Nou almal (dudes natuurlik, tensy jy ‘n chick is wat al geperform het by ‘n bachelors), was al by ‘n bachelors, so dis fair om te sê dat almal weet hoe dit daar gaan.  Hierdie een was niks specials nie. Same old shit. Well sort of…

Sien, die ding is, hierdie bachelor party, word ons beloof “will be a hit with everyone that attends”. Dis nou volgens die BachelorBoyz. “We have a successful track record in running awesome events,” is wat hulle claim op hulle home page.

POESSTORIE!

Wat hierdie konte doen, is om rond te bel vir activities en slaapplek, en dan 10% – 30% by te las om jou af te rip. Hierdie ouens is verbeeldinglose, steriotipiese tossers wat seker net in die bachelor party business ingegaan het om skelm draties te kap wanneer die strippers holswaai. Dis seker hoekom hulle net 29 het wat hulle op Facebook like.

Maar anyway, die feit dat hierdie ouens kak service lewer, pla my nie te veel nie. Ek sal hulle net nie aanbeveel nie. Maar nou, nou wil hulle ons befok! Hulle, met hulle “successful track record over  the years” neem fokkol verantwoordelikheid vir enigiets!

So kom ons backup ‘n bietjie. Na die Springbokke se poes performance, na die 100e biere, dubbels en shooters, na die arme meisietjie wat nie geld gehad het vir klere nie vir ons kom dans het, en na baie ouens al uitgepass het, het een parmantige Samaritaan besluit om EEN brandblusser binne in die venue te toets. Jy weet? Net vir safety sakes. Mens weet nooit.

Nou stuur Bachelor Boyz vir ons ‘n lekker shopping list van allerande kak wat dit tot gevolg gehad het:

We had major damage dun to our premises and equipment by discharging fire extinguishers inside and outside the premises for no apparent reason. The premises are full of this white powder used to extinguishing fires. This powder has penetrated every nook and cranny and has been sucked up in to the computers and sound system including the TV.We have no alternative to forward you the costs of the repairs and cleaning out the premises.

Met ‘n lysie, natuurlik:

  • Servicing and refill of fire extinguishers                            R 1624.50
  • Blowing out and cleaning of Computers and TV               R 950.00
  • Replacing three computer keyboards                                  R 320.00
  • Extra staff to clean out the building                                    R 650.00
  • Dry cleaning of duvets and bedding                                   R 350.00
  • Replacing damaged lock on dormitory                               R 150.00
  • Replacing damaged/broken glasses/cups/ plates/cutlery      R 350.00
  • Replacing broken Rotel amplifier                                      R 2900.00
  • TOTAL                R 7294.50

Vir al wat ek omgee, kan hulle so diep in hulle poese invlieg soos Peter de Villiers en die res van daai kak Springbokspan!

Moral of the story? Bachelor Boyz is TOS! Hulle wil geld skep waar dit hulle nie toekom nie, maar wil fokkol van die verantwoordelikheid dra. Hulle is amateurs, en hulle se papierwerk stink. Ek sal hulle nie aanbeveel nie. Hulle tekort aan ordentlike kliëntediens weerspieël die onprofessionele manier waarop hulle skelm besigheid doen.

Fok julle Bachelor Boyz!

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *