Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2011

SA TV raak nog kakker 4

SA TV raak nog kakker

Ek like Pop Idols fokkol. Ons het genoeg talentlose etters wat geld maak in Suid-Afrika deur kak musiek te maak. Ek kan name noem, maar jy weet na wie ek verwys: Juanita Du Plessis....

Durex Advertensies 0

Durex Advertensies

Die bemarkingspan agter Durex se advertensies is ‘n spul kreatiewe fokkers. Hulle sin vir humor is skerp en laat baie mense lag, terwyl sommige preutse mense hulle toys uit die kot moer. Presies my...

Oppikoppi survivors 3

Oppikoppi survivors

Oppikoppi Unknown Brother is verby. Dit was poes cool. Daar is geen ander woorde daarvoor nie. Jammer ek het nie meer foto’s geneem nie, maar ek was meeste van die festival nie in staat...

Kommin Afrikaanse musiek kry ‘n hupstoot* 0

Kommin Afrikaanse musiek kry ‘n hupstoot*

Jakkie Louw (kak foto), waarskynlik die onoorspronklikste Afrikaanse vermaaklikheidster in die wêreld (en dit is ‘n titel wat ek nie maklik toeken nie – ek meen fokkit, daar is doos baie onoorspronklike Afrikaanse “sangers”...

Olivia Wilde 1

Olivia Wilde

Jy mag haar dalk onthou as Alex die hot en angry bisexual van The O.C (jy weet, in die dae toe almal nog fokken brooding teenagers was), maar meer onlangs herken jy haar waarskynlik...

Onthou jy nog vir Roxy Ingram? 0

Onthou jy nog vir Roxy Ingram?

So haar naam is Billabong se een swimwear-reeks, en haar van is ‘n room wat mens aan skurwe hakke smeer. Dit maak haar glad nie minder hot nie. Roxy Ingram het bekend geword nadat...

Oppikoppi Breakfast 0

Oppikoppi Breakfast

Stix en Robbies het nog geen foto’s aangestuur nie, maar hier is solank ‘n foto van ‘n ander Koppi attendee. Beslis die breakfast van champions.

Vrydag Bederf 0

Vrydag Bederf

Gewoonlik is dit Stix wat jou Vrydag vir jou makliker maak met die Vrydag Bederf, maar aangesien die bra fokken gelukkig genoeg is om al by Oppikoppi 2011 te wees, neem ek vandag waar...

Die kommin “Flooze” is kompetisie vir Rinus 2

Die kommin “Flooze” is kompetisie vir Rinus

Die Departement van Gesondheid is waaksaam nadat ‘n video van ernstig versteurde vrou ontsnap het uit Witbank, Mpumalanga. Teen druktyd het die Flooze, ook bekend as Sorina Erasmus, reeds die internet besmet met Comminitis...