Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Nieu-Seeland sal aanhou naai

Telecom Corp, een van die All Blacks se grootste sponsors, wou ‘n einde bring aan alle naaiery tot en met die Rugby Wêreldbeker ter ondersteuning van die die All Blacks. Maar soos jy seker kan dink was die hele Nieu-Seeland nie so mal oor dié kak idee nie. Selfs die ou All Black-kaptein Brian Lochore het gesê dit is ‘n kak idee.

In ‘n online poll, waaraan 17 000 mense deelgeneem het, het 92% van respondente gesê Telecom Corp is van hulle fokken koppe af. Na die reaksie van die publiek het Telecom Corp die idee terug getrek en gesê hulle is jammer hulle het die publiek verkeerd gelees en hulle vra om verskoning as hulle enigiemand in die gesig gevat het. Miskien sou dit nie te sleg gewees het vir al die skapies in Nieu-Seeland nie, of is dit nou die Ausies wat like van skaap nai?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *