Black Sabbath – ‘n Reünie?
In 1969 is die Britse band Black Sabbath gevorm. In die daaropvolgende jare het Ozzy Osbourne (vocals), Tony Iommi (lead kitaar), Geezer Butler (bass) en Bill Ward (drums) ouers geterroriseer omdat kinders gedink het Sabbath se musiek is net awesome. Fans kon verby die sogenaamde occult sien, en het besef Black Sabbath se musiek het ook actual issues explore. En nou lyk dit asof daar dalk ‘n reünie op die horison wag.
Dinge het nie altyd goed gegaan met Sabbath nie. Die band members het selfs ‘n paar keer bietjie verander. Die grootste verandering was toe Ozzy die band verlaat het in 1979 (wel, hy is eintlik gefire), en sy baie suksesvolle solo career begin het. Deur die jare het die band steeds voortgegaan met verskillende nuwe lead singers, maar dit was net nooit dieselfde sonder Ozzy nie. Hulle invloed op die musiekbedryf het egter nooit verlore gegaan nie, en in 2006 is Black Sabbath toegelaat tot die Rock and Roll Hall of Fame.
Daar is nou rumours dat Sabbath (Ozzy inkluis) ‘n nuwe album gaan maak, en ook gaan toer. Iommi wou nog nie reguit erken dat so iets aan die gang is nie, maar hy ontken dit ook nie. Ons hoop anyway dat dit wel sal gebeur.
Lock up your daughters. Shoot your sons. (“Dad!” Cue gunshot.) ‘Cause Black Sabbath is coming to town…
It’s a figure of speech. For fuck’s sake, moet dit asseblief nie ter harte neem en regtig jou kinders skiet nie.