Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Red Hot Chili Peppers se nuwe single

Red Hot Chili Peppers gaan môre die music video van hulle nuutste single uitbring. “The Adventures of Rain Dance Maggie” speel al vir ‘n rukkie op radiostasies, en op die oomblik is daar nog net ‘n teaser van die music video beskikbaar, maar die vollengte video sal van môre af op YouTube wees. Hier is solank die teaser. Lead singer Anthony Kiedis het blykbaar gehoor van Snorgustus, want ons sien hy rock met ‘n spiffing snor op sy bolip. Wat dink jy van sy ‘stache?

You may also like...

2 Responses

  1. August 17, 2011

    […] hoop julle het Joe se post gesien oor die Red Hot Chili Peppers se teaser vir hulle nuwe music video. Anthony Kiedis rock 'n […]

  2. May 24, 2014

    […] Ferrell En Chad Smith van Red Hot Chili Peppers lyk baie na mekaar. Dit is nou al vir jare iets wat op die internet mee gesport word en na jare het […]

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *