Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Monthly Archive: August 2011

Jurie Els grens vir verkeerde redes 0

Jurie Els grens vir verkeerde redes

Jurie Els (Of soos Robbies Klay hom ken: Oom Jurie) is aan die grens oor CD winkels nie meer sy CDs wil verkoop nie. Dit is eerlikwaar ‘n hartseer saak vir Jurie. Ek self...

Where’s Wally? 1

Where’s Wally?

Waarskynlik iewers op hierdie bra se rug. John Mosley (22) van Norfolk in Engeland het besluit om Wally op sy rug te laat tatoeëer – saam met 150 ander karakters. Die artist het begin,...

Einde van ‘n epic standoff 0

Einde van ‘n epic standoff

Dit is ‘n rivalry wat al ‘n ewigheid bestaan. Dit is ‘n haat wat erger is as ons haat vir Afrikaanse popmusiek. Dit is kat teen hond. Maar wie sal eventually ass kick en...

Wat het ooit geword van Rachel Bilson? 1

Wat het ooit geword van Rachel Bilson?

Op ‘n tyd was Rachel Bilson elke Standerd 8-laaitie se grootste wet dream. Dit was natuurlik in die dae van tiener-angst-drama The O.C. Wat het egter geword van Rachel Bilson na The O.C geëindig...

Kate Beckinsale 3

Kate Beckinsale

Jirre, Kate Beckinsale. Kan mens meer sê? Sy is in 2009 aangewys as Esquire “Sexiest Woman Alive”. Hier is ‘n video indien jy nie oortuig is nie. Natuurlik sal ons jou nie net dit...

Vrydag voor Snorgustus 1

Vrydag voor Snorgustus

Dis Vrydag. Maar die Vrydag is anders. Hierdie Vrydag voel soos die dag voor kersfees. Die rede hoekom die Vrydag so voel is oor dit more Snorgustus is. Ek sou julle graag wou vertel...