Die dames soek ook Vrydag Bederf
Ek is ‘n fokken nice ou. Ek luister na die gevaaalik.com lesers. Dus het ek hierdie paar foto’s vir die dames tussen die gaan kry. Geniet dit. Want ek gaan nooit ouens sonder hemde bymekaar maak en op gevaaalik.com sit nie.
OOPS! Fokken gly my hand!
bwahahahaha! Dankie!! – Ek dink bly maar liewer by “Stoute Boudjies” – Die woefies doen die “page” geen justice nie.
Ek is bly die hand het gegly !
Encouraging Pictures, not sure about the last one