Stoute Boudjies oor ek opgefok het
Ek het Vrydag opgefok en nie by die Vrydag Bederf post uitgekom nie. Mense het gehuil, kak en hare het gevlieg. Om dit op te maak aan almal het ek besluit om vandag weer...
Ek het Vrydag opgefok en nie by die Vrydag Bederf post uitgekom nie. Mense het gehuil, kak en hare het gevlieg. Om dit op te maak aan almal het ek besluit om vandag weer...
Gewoonlik as ons ‘n mooi jong dame sien sal iemand die woorde sê: “Haar voorste boudjies moet pakslae kry met my snotsambok.” Maar in die geval sal niemand dit se nie. Ek dink eerder...
Poppie en Spanner se dagboek… Poppie se dagboek “Saterdagaand het ek gedink dat Spanner vreemd optree. Ons het planne gemaak om by die kroeg ‘n drankie te gaan drink. Ek het die hele dag...
Fokkit, ek raak sommer naar as ek aan hierdie band dink. Hulle onoorsprongklike lirieke gepaard met hul boring guitar riffs is genoeg om my te maak kots. Elke siel met n griesel musiek smaak...
As jy dom is moet jy suffer se ek nog altyd. Die ou is duidelik fokken dom. Wat veronderstel was om ‘n moerse grap te wees verander toe eweskielik in ‘n seer neus en...
Ek het al ‘n paar zef dinge in my lewe gesien maar hierdie bra vat die koek. Hoe besluit ‘n mens op so iets? Hy is of ‘n sucker vir n dare of hy...
So paar jaar terug as jy action figures versamel het en comic books gelees het was jy of 12 of jy was 30 en het nog by mamma en pappa gebly. Deesdae is dinge...
Nog ‘n Q&A met Juicy Jemma. Die week het ons met haar aan die klets geraak oor wie sy dink hot is. Darem het ons gepraat van dames. So onder aan die post is...
Goeie More Ek hoop die hang overs van die naweek is al weg! Fokkit, daar was soveel sport op die tv ek was soos n hond met 3 tennisballe, nie geweet watse sport om...
Yes yes mensies. Vir die van julle wat al die Afrikaans rap groep Bittereinder ken het ek befokte nuus. Vir die wat nog nie Bittereinder ken nie word fokken wakker. In elkgeval hier is...
Kyk, ons het moerse fokken slim mense wat vir die regering werk. Kyk net hoe goed doen hulle,hul job. P.s Diepstoot = Diepsloot Pak die cool bag, ons gaan die naweek diep stoot in...