Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Stoute Boudjies oor ek opgefok het

Ek het Vrydag opgefok en nie by die Vrydag Bederf post uitgekom nie. Mense het gehuil, kak en hare het gevlieg. Om dit op te maak aan almal het ek besluit om vandag weer ‘n Stoute Boudjies post te maak. Vir julle genot en plesier.

Na so befokte naweek soos die een wat verby is, is ‘n Maandag maar altyd kak. Behalwe as jy nou nog by die huis kan lê in jou bed oor jy ‘n siek dag fake. Ons het die naweek befokte rugby gesien in die Super Rugby toernooi. Die Cheetahs het amper die Bulls geklap maar toe kom die Bulls terug na hulle die bal bietjie vir ‘n slag begin rond paas het in die agterlyn. Die Lions het goed gelyk teen die Stormers (Die Suid-Afrikaanse favourite om die jaar se toernooi te wen) maar kon dit net nie deur druk aan die einde nie want die stormer bly maar beter. Die Sharks het die Blues ‘n les geleer en alle Suid-Afrikaners kon saam teen ‘n NZ span skree.

So of jou span nou gewen of verloor het die week is ek seker jy kon lekker party na en voor die game saam jou pelle. Nou dat die naweek verby is kan jy begin uitsien na nog ‘n naweek gevul met rugby en lee brannas bottels.

Geniet die Stoute Boudjies.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *