Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Bittereinder se album launch.

Yes yes mensies. Vir die van julle wat al die Afrikaans rap groep Bittereinder ken het ek befokte nuus. Vir die wat nog nie Bittereinder ken nie word fokken wakker. In elkgeval hier is die befokte nuus. Jy kan die ouens live gaan sien by Hot Box Studios naby Hatfield in Snordorp.

Hot Box is een van die befokste klein venues in Pretoria. So kom suip lekker en check Bittereinder. Bring 50 skille saam vir entrance en nog so hele paar skille saam sodat jy ‘n paar doppe kan koop. Dan kan jy sommer nog ekstra skille vat en vir jou ‘n befokte Bittereinder t-shirt ook koop teen R130. Nice ne?

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *