Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Streaker word gestop deur ‘n “invisible wall”

As jy dom is moet jy suffer se ek nog altyd. Die ou is duidelik fokken dom. Wat veronderstel was om ‘n moerse grap te wees verander toe eweskielik in ‘n seer neus en ‘n fokken groot hoofpyn. Gelukkig net vir die ou wat streak, vir die res van ons bly dit baie snaaks.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *