Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die vrouens moet eenvoudig net verstaan!

Goeie More

Ek hoop die hang overs van die naweek is al weg! Fokkit, daar was soveel sport op die tv ek was soos n hond met 3 tennisballe, nie geweet watse sport om te kyk en watter om te los nie. Die rugby lyk belowend vir die Suid Afrikaanse spanne (met die Cheetahs as uitsondering) en ons sal moet wag en kyk hoe perform Gream Smuff en sy manne. Dis gewoontlik hierdie tyd wat die girls vreeslik begin moan, seker omdat elke game as n verskoning gebruik word om gesuip te raak. Dalk lees die girls tussen die lyne as hulle die foto hieronder sien.

Klap hierdie Maandag mal !

Groete

Posduif

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *