Monthly Archive: February 2011
Vrydag bederf. Jy kort dit!
Hier is ons weer, Vrydag! Die trokape maak nogsteeds amok en my baas maak my lewe nogsteeds kak. Almal se bankrekeninge begin nou bid vir die einde van die maand aangesien ons net genoeg...
Seether se nuwe album is amper hier
Onthou julle ‘n band van ‘n paar jaar terug met die naam Saron Gas? Wel vir die “onder die klip etters” tussen julle Saron Gas het toe America toe gemove en in tussen Seether...
Hotste band in PTA…Bittereinder
Check die manne van Bittereinder se mal promo video! Fokkit eks nou so opgepsych ek smelt sommer al my kantoor se teels. Wie sou nou dink dat wit afrikaanse rap so goed kan wees....
Q&A met Juicy Jemma
Middag mensies. Hier is ons volgende Q&A met Juicy Jemma. Onthou om julle vragies hier onder in die comments te los of jy kan jou vraag vir ons stuur op Twatter hier: gevaaalikdotcom op...
Goed wat mens laat WDP sê
Ons almal ken die term WTF (What the Fuck?). Dit is ‘n term wat baie op die interwebs gebruik word as mens ‘n foto sien van iets wat jou so verbaas dat jy nie...
Die Springbokke se geheime dieet word onthul.
Kyk, daar is baie dinge waaraan ek kan dink wat mens se performance sal verbeter maar John Smit het duidelik n ander filosofie as die gewone man op straat. Lyk vir my of hy...
More aand is dit Rammstein.
Dit is alweer Donderdag. Om eerlik te wees met julle het die week vir my verby gevlieg. Dit is vreemd aangesien ek uit sien na more. Nie net oor dit Vrydag is nie maar...
Tolhekke/Toshekke
‘n Nuwe jaar met nuwe hindernisse… Kyk, as daar een ding is wat hierdie wonderlike regering van ons met oorgawe suksesvol kan doen, is dit om die belastingbetalers herhaaldelik oor te buig en spreekwoordelik...
Q & A met Juicy Jemma
Hier is dit nou! Juicy Jemma a.k.a Yolandi Malherbe se eerste Q & A op gevaaalik.com. Vragies wat deur ons lesers gevra is geantwoord deur die einste sexy Jemma (wat jy kan sien in...