Gaan ons die naweek Diepstoot toe? by Stix Gevaaalik · Published February 18, 2011 · Updated February 21, 2011 Kyk, ons het moerse fokken slim mense wat vir die regering werk. Kyk net hoe goed doen hulle,hul job. P.s Diepstoot = Diepsloot Pak die cool bag, ons gaan die naweek diep stoot in Diepstoot! Posduif Page 1 of 11
0 Schalkie se pote pet veroorsaak kak in Hermanus September 30, 2010 by Stix Gevaaalik · Published September 30, 2010
0 Google translate gevaaalik.com soos hul hol! November 25, 2010 by Stix Gevaaalik · Published November 25, 2010
daai foto is of ge-photoshop of iemand het daai kak op die bord gaan plak jou aap, kyk mooi, die T is korter as the L. Mens kan DUIDLIK sien dis nie dieselfde simbool nie, so word jy net bietjie wakker
Baie dankie vir die komentaar Johno. Jy klink na n baie slim man. Het jou pa die bord gemaak?