Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Geeks kan cool word. Chicks dig geeks met geld.

So paar jaar terug as jy action figures versamel het en comic books gelees het was jy of 12 of jy was 30 en het nog by mamma en pappa gebly. Deesdae is dinge beesig om te verander. Jy kan deur YouTube jouself famous maak en dan groot skille begin verdien indien jy jou nerdy stokperdjie kan verander in ‘n cool paar minute/sekondes video. Sodra jy ietwat famous is of jy lekker begin geld maak dat sal al daardie girls waaroor jy in mamma se huis nog elke dag dratie jou smeek om hulle te bederf met jou vleispyp.

Kyk soos die perd. Hy perv obviously al vir jare oor Black Widow. Sy is nou ‘n comic book hero vir die wat nie weet nie. Maar hy het toe sy geek eienskappe gaan gebruik om iets baie cool te maak. Ek weet nie regtig wie die bra is nie en ek is nou heeltemal te lui om te gaan probeer uitvind. Maar die video was vir my cool, nou deel ek dit met julle. Plus die song op die video laat my voete vanself beweeg. Kyk die video, dit is beter as om te werk.

Ek wonder altyd waar kry die mense die fokken tyd om die kak te doen.

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *