Jou Maandae kan sekerlik nie kakker wees as die ou sin nie!
Middag aan al die blare wat Maandae haat. Check hierdie berig, kyk as ek ooit by so plek werk skiet ek liewers myself voor ek by my eie tafel dood te gaan. Shame, dit...
Middag aan al die blare wat Maandae haat. Check hierdie berig, kyk as ek ooit by so plek werk skiet ek liewers myself voor ek by my eie tafel dood te gaan. Shame, dit...
Die King of Pop lewe nog. Hy het net weer sy velkleur verander en ry nou ‘n fokken taxi in Brazil. Die bra sing soos ou Jacko. Hy klink nes ou Tuperware geklink het.
Donderdag laat mens altyd so effens beter voel oor jou week. Jy weet jy is verby die middel en Vrydag is om die fokken draai. Maar goeie jirre Vrydag voel nog so ver. Moenie...
Hierdie keer smelt die manne bietjie teels in die naam van Brabra Streisand. Enjoy.
Kirk Hammett gee oor min goed om en kinders is nie een van die goed waaroor hy omgee nie.