Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Die bra gee “Fairy tale” ‘n hele nuwe betekenis!

Ek het al ‘n paar zef dinge in my lewe gesien maar hierdie bra vat die koek. Hoe besluit ‘n mens op so iets? Hy is of ‘n sucker vir n dare of hy rook tonne tik! Ek wonder of die bra dink hy nou fokken cool, hy brag seker by elke party oor sy nuwe ink. Laat ons liewers nie sulke mense judge nie, hulle verskaf eindelose genot!

Ons hier by gevaaalik.com hoop die week behandel jou soos ‘n koei in Indie behandel word. Byt vas, die naweek is om die draai dan kak elke liewe teel op die dansbaan weer!

Groete

Posduif

You may also like...

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *