Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Haat jy die Parlotones so baie soos ons?

Fokkit, ek raak sommer naar as ek aan hierdie band dink. Hulle onoorsprongklike lirieke gepaard met hul boring guitar riffs is genoeg om my te maak kots. Elke siel met n griesel musiek smaak sal saam my stem. Hoekom die Suid-Afrikaners so baie van hulle hou fokken weet ek nie. Dalk omdat hul gehoor breinlose commercial ravers is. Hulle is eentonig, so plain soos dit. Khan se fokken gremering is meer artisties as hulle songs, fokken sad as jy my vra.

Anyway, as jy die naaiers net soveel soos ons verpes moet jy jouself n guns doen en die volgende artiekel gaan lees:   http://mk.dstv.com/blog/2011/02/24/parlotones-trek-kwaai-kop-uit-met-video/

You may also like...

5 Responses

  1. Stix says:

    Laat die debat begin. Die Parlatones maak my erg die poes in. maar ek is seker daar is baie mense daar buite wat dink hulle is cool. Fok weet hoekom!

  2. Frank Botha says:

    Ek dink hulle is baie professioneel

  3. Stix says:

    Frank jy dink ook jou website is cool, snaaks en iets wat mense van sal hou. Ek is bevrees wat jy dink maak duidelik nie saak nie want jy het duidelik geen smaak of ‘n grieseltjie kreatiwiteit in jou nie.

  4. Willem says:

    Frank klink soos ‘n pedofiel se naam. hahahaha “Frank” hahahaha

  5. Cyril says:

    Ek kan hulle ook nie staan nie, ek noem hulle die asshole-tones !
    Hulle is a cheap imitation van die 80’s groep “The Cure”, make up en al.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *