Warning: Undefined variable $show_stats in /home/pfck1lu3zsb4/public_html/wp-content/plugins/stats/stats.php on line 1384

Tagged: Vrydag Party Song

Passion Pit… Gee my nog 0

Passion Pit… Gee my nog

Vanoggend se Vrydag Party Song is tans een van my gunstelinge op die radio: Passion Pit se “Take a Walk”. Fokkit, as ek die song hoor wil ek net begin dans. Hierdie treffer gaan...

Dubstep Vrydag Party Song 0

Dubstep Vrydag Party Song

Jis Jis sport fans, Lekker kommin manier om te groet, ek weet, maar dis lekker om kommin te wees op ‘n Vrydag. Die week is verby en dis tyd om te party. Ek sien...

Vrydag Party Song 0

Vrydag Party Song

Jis, jis, my gevaaalike brasse. Ek hoop dit gaan befok met ieder en elk van julle vandag. Die opwinding loop al by my ore uit. Ek kannie fokken wag tot ons daai Suid-seese eiland...

Vrydag Party Song – Dubstep 0

Vrydag Party Song – Dubstep

Nie net is die ‘n awesome fokken dubstep tune wat jou gaan laat teels smelt nie maar die video is ook baie cool. Sit jou base op max en pomp die volume. Lekker naweek...

Dans jou piel ‘n paal my seun! 0

Dans jou piel ‘n paal my seun!

Jis, jis, gevaaalike jongmense, oumense vroumense en kinders. Hierdie was wat ‘n mens noem ‘n fokken besige week. Gelukkig het ek tyd om vir die geharde fans ‘n Vrydag Party Song te post. Die...

Ons eerste Vrydag Party Song request 3

Ons eerste Vrydag Party Song request

‘n Vriendelike Vrydag-hallo aan al die gevaaalike dansers daar buite! Ons vier vandag ons eerste request van ‘n gevaaalike leser (en natuurlik ook die Sharks en Stormers se sukses. Die hele fokken SA beter...

Die Vrydag Party Song is hier 2

Die Vrydag Party Song is hier

Jis, jis, Vrydag is finally hier en dis tyd om jou boude af te drink, te dans en te party. Vrydag is die enkele dag waarvoor elke jongmens wag, en sonder hierdie spesiale dag...